Shailene Woodley

Shailene Woodley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shailene Diann Woodley
Geboorte 15 November 1991 (1991-11-15)
San Bernardino, Kalifornië, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Ouers Lonnie Woodley en Lori Victor
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Rolprente The Descendants, Divergent-trilogie, Fault in Our Stars
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shailene Woodley (gebore 15 November 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Descendants (2011), The Fault in Our Stars (2014), Divergent (2014), en Insurgent (2015). Sy is ook 'n omgewingsaktivis en bekend vir haar groen en natuurlike leefstyl.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search